Milton Sills

Milton Sills
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1882-01-12)12 Januarie 1882
Sterfte 15 September 1930 (op 48)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Milton Sills (12 Januarie 1882 – 15 September 1930) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Sea Hawk (1924), Burning Daylight (1928), The Hawk's Nest (1928), en The Sea Wolf (1930).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search